12 April 2020

Opstandings Sondag

Predikant:
Diens:

Predikant: Nadine Swanepoel | Sluit by ons aan vir nog ‘n lewendige uitsending. Pastoor Nadine gaan ons bedien met die Woord. Ons gaan loer bietjie in by Willie die Wetenskaplike en ons gaan ook saam nagmaal gebruik. Dis ‘n fees van die opstanding van ons Here, die graf is leeg!

open

Klik op die “Aanlyn Diens” kieslys skakel om die nuutste Sondagdiens te vind.