Goeie Vrydag

10 April 2020
Sluit by ons aan vir nog 'n lewendige uitsending. Pastoor Hennie gaan ons bedien met die Woord en met nagmaal. Dan ontvang ons ook 'n spesiale besoek van Bettie Bakker!…
open

Klik op die “Aanlyn Diens” kieslys skakel om die nuutste Sondagdiens te vind.