10 April 2020

Goeie Vrydag

Predikant:
Diens:

Predikant: Hennie Maritz | Sluit by ons aan vir nog ‘n lewendige uitsending. Pastoor Hennie gaan ons bedien met die Woord en met nagmaal. Dan ontvang ons ook ‘n spesiale besoek van Bettie Bakker! Kom ons gedenk môre saam die groot opoffering wat ons Messias vir ons gemaak het aan die kruis van Golgota.