Waarom jy altare moet bou
Predikant: Christiaan Swanepoel | Series: 2020 | Deur die Ou Testament lees ons van mense wat altare gebou het vir die Here. In besonder het Abraham altare gebou om die Here se goedheid en voorsiening te gedenk. Elke Christen behoort ‘n altaar bouer te wees. Luister gerus na hierdie boodskap van Christiaan Swanepoel om te hoor waarom jy moet leer hoe om altare te bou.